HS Gerrit Maritz benodig skenkings van warm skoolklere
Hoërskool Gerrit Maritz benodig skenkings van warm skoolklere, vir hul klerebank, wat gebruik kan word vir die behoeftige leerders. Indien u enige ou, warm klere het wat rond lê, skenk dit asseblief vir die skool om ons te help om die behoeftige leerders te help. Alternatiewelik, kan u ‘n finansieële donasie aan die skool maak wat ons dan sal gebruik om warm klere vir die leerders te koop. Ons skool maak staat op die ouers met hulle warm harte.
Byvoorbaat dankie.