Hoërskool Waterkloof se leerders wat vir provinsiale spanne gekies is
Hartlik geluk aan Hoërskool Waterkloof se leerders wat vir provinsiale spanne gekies is.
Dogtershokkie
Hoërskool Waterkloof dogters verkies in die provinsiale Noord-Gauteng spanne vir 2022:
o.18A

(V.l.n.r.) Angelé Vogel, Richele Norval, Nadia Nel
o. 18B

(V.l.n.r.) Kiara Perold, Anke van Staden
o. 16A

(V.l.n.r.) Anneri Vorster, Tsidke Haasbroek (as o.15), Elreese Slabbert, Luané Janssen
o. 16B

(V.l.n.r.) Ester Prinsloo, Bontle Sejane (as o.15)
o.15A

Haylé Stigling
o. 14A

(V.l.n.r.) Mila Badenhorst, Renske Smit
o.14B

(V.l.n.r.) Savannah Strydom, Mia Perold, Lize Wiltz
Seunshokkie
Seuns verkies in die provinsiale Noord-Gauteng spanne vir 2022:
o.18B

Marco Grobler
o.16A

Ruan Alberts
o. 14A

(V.l.n.r.) Nicholis Meiring, Ruben Haasbroek
o. 14B

(V.l.n.r.) Christan Hugget, Malan van den Berg
Rolbal
Die vyf rolbal BGN (Bowls Gauteng North) spelers het die provinsie by die SA’s verteenwoordig.

Voor: Isabé Botha en Henru van der Nest
Agter: Zander Hamilton, Paul van den Berg en Arno Heydenreich
Netbal
o. 16

Luané Smith
o.18

Lara Resente