Tag: Hoogspring
-
Hoërskool Garsfontein Atletiek prestasie
Hoërskool Garsfontein Atleet Brian Raats het tydens die ASA AGN liga 4 byeenkoms – 2,20m gespring en dring deur na die Wêreld Juniorkampioenskappe. Foto krediet aan: ... -
Laerskool Oranje-Noord leerder presteer in hoogspring
FJ Maritz van Laerskool Oranje-Noord verbeter die seuns 0.12 rekord na 1.54m tydens die JF-byeenkoms, Bloemfontein. Die skool is baie trots op FJ!