Tag: Kort film
-
Hoërskool Prieska leerder maak sy verskyning in kortfilm
Ethan Oberholzer, leerder van Hoërskool Prieska is uit duisende deelnemers gekies om as “Ruan” in die kortfilm “Oogwink” te speel. Hierdie film is onlangs in Dullstroom ... -
Paul Roos Gim inisieer ‘n jaarlikse filmkompetisie vir hoërskoolleerders in Suid-Afrika en Namibië
in samewerking met Atterbury en WeBuyCars Die Filmit kompetisie is die breinkind van Luize Kroukamp (Hoof van Kultuur) en Jan-Hendrik Opperman (Hoof van Kreatiewe Kunste en ... -
Hoërskool Linden spog met `n filmspan vol talent
Hoërskool Linden spog met `n filmspan vol talent. Die kortfilm “Verlore Waarheid” wat hulle in 2020 vervaardig het, palm `n hele paar toekennings in: 4de plek ... -
KYK: Voorskou Laerskool La Hoff film – Van doek tot beroep
Kyk hier vir ‘n voorskou van ons eie Hoffie Proffie film – Van Doek Tot Beroep! Die GrRR en GrR maats kan nie wag om hulle ... -
Hoërskool Linden algehele wenners van Bright Light Film Academy kompetisie
Hoërskool Linden stap weg as die algehele wenners van die Bright Light Film Academy kompetisie. Hulle slaag ook daarin om die gehoor se harte te steel en ...