Laerskool Witpoort se eie filmster
Ons eie filmster, Chantoné Buckle!
Tydens die skoolvakanasie 29 en 30 Junie word ‘n kortfilm opgeneem waarin Chantoné die karakter van Madelein speel. Madelein of altans Chantoné het ‘n sagte hart, maar bring ook humor na die kortfilm. Ons sal bekend maak wanneer die film uitgesaai word op Via Kyknet. Izak Davel speel saam haar in kortfilm. Geluk Chantoné, ons kan nie wag om jou op die kassie te sien nie!

Chantoné Buckle en Isak Davel