Laerskool Witpoort leerder by tuimel kompetisie
Zanica Grobler van “ChaNic School of Dance” het 11 Junie by Tuks Sportsentrum deelgeneem aan haar tweede Noord-Gauteng Tuimel kompetisie.
Sy verwerf in albei kompetisies ‘n tweede plek. Sy kwalifiseer ook om op 30 Julie aan die Gauteng Distrikskompetisie deel te neem. Daar sal sy dan moet kwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse kampioenskappe wat in Oktober sal plaasvind.