Die Hoërskool Menlopark se rugbyspanne speel met die hele skool agter hulle
Die Hoërskool Menlopark se rugbyspanne speel met die hele skool agter hulle. Die Menlo-gees is uitsonderlik en Menlo is waarlik een span. Die Menlo-rugby akademie werk met toekomsvisie en bied aan spelers die geleentheid om te ontwikkel.
Die volgende Menlo-rugbymanne is in die BLOU BUL-spanne ingesluit en die skool is saam met hulle opgewonde oor die geleentheid:
Grant Khomo:
- Naylan Albertus
Noordvaal A:
- Hein Schoeman
- Nelis Strauss
Noordvaal B:
- Aiden Holtzhausen
- Leshaan Wagner
- Marko Opperman
- Rocco Myburgh
- Ruben Fourie
- Wynand van Wyk
- Zander van Staden
o. 17:
- Hanru Potgieter
- Divan Viljoen
o. 18 Akademie:
- Gelarmo Links
- Nathan Mong