Hoërskool Zwartkop se netbaltrots
Hoërskool Zwartkop se Danielle Mans in graad 8, is verkies tot lid van die o.14 GSS netbalspan. Sy is een van 30 speelsters van Gauteng wat in Juie aan die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskappe te Hoërskool E.G. Jansen gaan deelneem.

Danielle Mans