Hoërskool Eldoraigne leerder in Northerns hokkiespan ingesluit
Hoërskool Eldoraigne is baie trots op Sego Motswasele wat in die Northerns 0/18 B seunsspan opgeneem is. Chadwin Petersen is aangestel as die huidige afrigter van die Northerns 0/18 B seuns en Stefan Coertzen van die Northerns 0/16 B seunsspanne. Baie geluk met hierdie wonderlike prestasie, ons is baie trots op julle!