Laerskool Wierdapark Geelbekkies en Alawierdas verower goud
Laerskool Wierdapark is baie trots op ons junior (geelbekkies)- en seniorkoor (Alawierdas). Hulle het die beoordelaars betower met hul goue stemme en ๐๐ฒ๐ฟ๐ผ๐๐ฒ๐ฟ ๐๐ข๐จ๐ ๐ฏ๐ ๐๐ณ๐ฟ๐ถ๐๐ผ๐ฟ๐๐บ ๐ฆ๐จ๐ฃ๐๐ฅ ๐ญ๐ฎ-๐๐ผ๐ฟ๐ฒ kompetisie en is aangewys as die Sing in Harmonie kategoriewenners.