Tag: Robotika
-
Laerskool Bosveld is gerat vir die toekoms
Laerskool Bosveld het die amptelike opening van ons Robotika Sentrum op Woensdag 25 Mei 2022 gehad. Hierdie opwindende geleentheid was bygewoon deur Me Mabotja en Me ... -
HS Garsfontein se robotika vaar skitterend tydens nasionale kampioenskap
Hoërskool Garsfontein se Robotika-spanne het skitterend gevaar tydens die jaarlikse First Lego League (FLL) se nasionale kompetisie. Hierdie kompetisie het in die SciBono Discovery-kompleks in Johannesburg ... -
LS Wierdapark robotika wenners gaan SA verteenwoordig in Rio
Laerskool Wierdapark is baie trots op ons Mechatronics robotikaspan. Hulle wen die First Lego League Nasionale Kampioenskap. Hulle is ook gekies om Suid-Afrika by die internasionale ... -
Laerskool Wierdapark Robotika FLL Span aangewys as algehele wenners
Laerskool Wierdapark is baie trots op ons First Lego League span, die Mechatronics. Hulle het op Saterdag, 28 Mei, aan die Gauteng-Suid FLL-kampioenskap deelgeneem teen 25 ... -
Laerskool Stulting geniet Robotika klas
Laerskool Stulting se Gr.4 klas moes onlangs ‘n helikopter ontwerp wat 1), ‘n motor het wat werk en 2), kan lees hoe ver die helikopter vanaf ... -
HTS Sasolburg Robotikaspan wen Vrystaat Robotika finaal
HTS Sasolburg is baie trots op hul Robotika departement, met Juffrou Lisa Staples in beheer en Mnr’e Adriaan Meintjies, Jaco Fourie en Werner Jacobs wat haar ... -
Hoërskool Koffiefontein Robotika Graad 10 en 11 uitblinkers
Hoërskool Koffiefontein Gekombineerde skool behaal tweede plek in die distrik robotika kompetisie. Hulle is deur na die finaal. Ons is so trots op ons leerders. Baie ... -
Hoërskool Koffiefontein Gekombineerde Skool vaar uitstekend in robotika
Hoërskool Koffiefontein Gekombineerde Skool was tweede in die distrik robotika kompetisie. Graad 8 en 9 Senior fase.Hulle dring deur na die finaal toe baie geluk en ... -
Robertson Voorbereidingskool leerders geniet hul eerste robotika
Op 10 Mei het Robertson Voorbereidingskool se eerste robotika plaasgevind, en die leerders het die klas baie geniet en sien uit na al hul volgende lesse. ... -
Laerskool Stulting Gr 2’s leer oor kodering en robotika
Die Gr. 2 Gogga-klassie van Laerskool Stulting se maats kon nie wag om uiteindelik die paddavissie wat hulle gebou het te kodeer en uit te toets ... -
KYK: Rûens Kollege leerders leer meer oor Robotika
Die Ontwerpers, Ontdekkers en Wetenskaplikes van môre, leer vandag by Rûens Kollege meer oor die toekoms deur middel van Robotika. -
Rûens Kollege Gr 1’s leer om te kodeer
Hier is die Gr 1’s van Rûens Kollege besig om iets nuut te leer Robotika. Wat ń voorreg om in Graad 1 al te leer om ... -
Laerskool Vredendal Robotika-span maak skoonskip
Laerskool Vredendal Robotika-span maak skoonskip! Tydens die deelname aan die Robitika kompetisie, kon Laerskool Vredendal daarin slaag om met 1ste, 2de en 3de plekke weg te ... -
HS Waterkloof robotika vaar uitstekend tydens Nasionale kompetisie
HOËRSKOOL WATERKLOOF FTC (FIRST Tech Challenge) 2020 ROBOTIKA UITSLAE Hoërskool Waterkloof se twee FTC-robotikaspanne het die afgelope naweek uitstekend gevaar tydens die nasionale FTC-robotikakompetisie in Johannesburg. ... -
Hoërskool Strand leerders neem deel aan internasionale robotika-kompetisie
Vier leerders van Strand het in Desember 2019 uitstekende resultate behaal met hul deelname aan die nasionale rondte van ’n internasionale robotika-kompetisie. Josua Bezuidenhout (14), Gerrit Born ... -
Laerskool Eversdal leerders neem deel aan die STEM-kurrikulum
Vanaf hierdie jaar word alle leerders van Gr.1-7 die geleentheid gebied om deel te neem aan die STEM-kurrikulum. Hier werk leerders aan aktuele wêreldsprobleme waar hulle ... -
HS Centurion Robotika neem deel aan Nasionale Kampioenskappe
Robotika Hoërskool Centurion leerders het die afgelope naweek aan die Nasionale Robotika Kampioenskappe by Sci-Bono Discovery Centre deelgeneem. Dit was ‘n ongelooflike ervaring en goeie leerskool ... -
Laerskool Wierdapark Robotika gaan SA’s toe
Die Mechatronics en Luovalinks neem op 6 en 7 Desember 2019 deel aan die First Lego League nasionale robotika kampioenskap by Sci-Bono in Johannesburg. Spanne van ... -
LS Oranje-Noord Robotika-leerders dring deur na Nasionale Kompetisie
Die Laerskool Oranje-Noord se Robotika Klub het uitstekend gevaar tydens die afgelope naweek (8-10 November) se “First Lego League” Noord-Kaap streekskompetisie. Twee van die 5 spanne ... -
Hoërskool Centurion se Robotika presteer
Hoërskool Centurion het onlangs ‘n nuwe buitemuurse aktiwiteit by die skool begin – Robotika. Die skool het in September by Afrimat vier EV3-robotte as ‘n borg ... -
LS Randhart leerders presteer by WRO Nasionale Kampioenskappe
By die Nasionale Kampioenskappe van die World Robot Olympiad (WRO) wat plaasgevind het op 27 September 2019 by die TicketPro Dome, was daar 700 inskrywings gewees ... -
Hoërskool Waterkloof robotikaspan deur na SA’s
Klofies se First Lego League (robotikaspan) het die afgelope naweek die Gauteng South Reginal 2019 Champions Award gewen. Hulle neem op 6 en 7 Desember aan ... -
Hoërskool Eben Dönges leer meer oor robotika
Hoërskool Eben Dönges het vir die graad 9 leerders ‘n interessante sessie aangebied oor Robotika. Hier is Mnr Du Plessis in aksie. Die leerders het dit ... -
Robotika by Hoërskool Garsfontein
Robotika by Hoërskool Garsfontein Garsfontein se Robotika spanne neem deel aan die World Roboitcs Olympiad wat plaasvind by die TicketProDome in Johannesburg. Die kompetisie vind plaas ... -
HS Zwartkop Robotika span deur Nasionaal
Waar Robotix ‘n groterwordende vak in die wêreld word, is dit die Zwarries wat ook op hierdie gebied spiere bult. Die Zwarries het deelgeneem aan die ... -
Laerskool Wierdapark bou robotte
Vier robotikaspanne van Laerskool Wierdapark het onlangs aan die Noord-Gauteng Senior en Junior Robothons deelgeneem. Hulle het ‘n merietetoekennning, 2 brons- en ‘n silwermedalje ontvang. Elke ... -
Goud vir JNR robotikaspan van Laerskool Wierdapark
Hierdie junior robotikaspanne het op 26 Julie, aan hul heel eerste kompetisie deelgeneem. Laerskool Wierdapark het vier spanne wat aan die WRO kompetisie deelgeneem het. Hul ... -
Hoërskool Swellemdam leerders presteer in “Robotics” toernooi
Op Saterdag, 3 Augustus 2019, het Eben Kruger vertrek na Belville. Hier het hy by die Wes-Kaap Universiteit aan ‘n “Robotics”-toernooi deelgeneem. Elke deelnemer moes ‘n ... -
Robotika by Hoërskool Die Wilgers
Robotika by Hoërskool Die Wilgers Om deel te neem aan Robotika, daag nie net jou kennis van bou en programmering uit nie, maar sowel jou vermoë ... -
Laerskool Wierdapark se robotikaspanne
Hierdie spanne het die Virtual Gear-kompetisie terdeë geniet. Spanne van Suid-Afrika, die VSA, Duitsland, Namibië en Costa Rica het deelgeneem. Die twee spanne, Young Spanners en ... -
HTS Drostdy reik na Robotika
Drie van HTS Drostdy se onderrigpersoneel het op Saterdag, 25 Mei 2019 die Pedagogiese en Praktiese assesseringskursus met die fokus op Robotika by Protea Hights Academy ...