LS Louis Leipoldt netbalspan verower 1ste plek in liga
Eerste netbalspan het 1ste tydens die liga gekom. Hulle dring deur na die Diamand uitspele en verwerf ‘n 3de plek tydens die kampioenskappe.

Voor: Jade Lemmer, Denae Storm.
Middel: Iske Cilliers, Hannah Plews, Mia J v Vuuren, Danielle Darby.
Agter: Megan Grove, Anika Viljoen, Me. Annastien Jordaan.
(Mieke Joubert afwesig)