LS Louis Leipoldt interprovinsiale kleure
Die landloop atlete van Laerskool Louis Leipoldt het besonders goed gevaar tydens die interprovinsiale kampioenskappe wat op 4 Junie plaas gevind het.
Die volgende atlete kry medaljes by die interprovinsiale kampioenskappe:
- Minke Dekker – 1ste plek
- Lee-Hane Mienie – 1ste plek
- Anje Fowler – 2de plek
- Mattias Kielblock – 1ste plek
- Hanno Bester – 3de plek

Landloop atlete

Voor: Minke Dekker
Middel: Lee-Hane Mienie, Anje Fowler
Agter: Mattias Kielblock, Hanno Bester