Afrikaanse Hoër Seunskool Prestoria leerder verwerf nasionale kleure vir jukskei
Afrikaanse Hoër Seunskool Prestoria leerder verwerf nasionale kleure vir jukskei Wiandré van Deventer (gr. 12) het gisteraand amptelik sy Nasionale Protea-kleure in Swakopmund ontvang. Hy vorm deel van die SA-toerspanne as kaptein van die o.18 mans-span wat later die week ‘n amptelike toets teen Namibië speel. Baie geluk en baie sterkte.