AWSUM School News

Top Menu

  • Print publications – Read online
    • March edition 2022
    • Top Matrics 2021
    • November 2021
    • September 2021
    • July 2021
    • AWSUM 2021 After School Guide
    • AWSUM Clashes
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us
  • Teamwear for your school
  • Printing for your school

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • 2022 Head Leader Interviews
  • About Us
  • Print publications – Read online
    • March edition 2022
    • Top Matrics 2021
    • November 2021
    • September 2021
    • July 2021
    • AWSUM 2021 After School Guide
    • AWSUM Clashes
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us
  • Teamwear for your school
  • Printing for your school

logo

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • 2022 Head Leader Interviews
  • About Us
  • Exciting news – Clarendon High School for Girls’ to set the standard regarding ICT

  • ’n Hoërskool Zwartkop redenaar wat haar sê kan sê

  • HTS Sasolburg hosted an all technical school skills competition

  • Aliwal North Primary netball end season with a mini “Fast Five” tournament

  • Hoërskool Ermelo ruiters presteer by 4de SANESA “Qualifier”

Tag: Dans

Home›Posts Tagged "Dans"
  • Dans
    By Charl Paulse
    4th Aug 2022
    76
    0

    HTS Witbank danser presteer uitstekend

    Baie geluk aan Tenika Muller wat op Saterdag, 30 Julie 2022, aan die Talent Africa Regionals deelgeneem het en baie goed gevaar het! Sy behaal die ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    4th Aug 2022
    80
    0

    Hoërskool Ferdinand Postma leerder dans ‘n 5de plek los in Spanje

    Een van Ferdinand Postma Hoërskool se graad 12 leerders, Mizelle Terre’Blanche, het tydens die afgelope skoolvakansie in Spanje gaan deelneem aan die Dance World Cup. Hier ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    15th Jul 2022
    118
    0

    HS Oos-Moot dansers verteenwoordig SA by die “Dance World Cup World Final”

    Elsje Styger gr 11 en Anke Styger gr 8, het die eer gehad om Suid-Afrika te verteenwoordig tydens die Dance World Cup World Final, onderskeidelik as ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    2nd Jun 2022
    276
    0

    Hoërskool Waterkloof se “Moving Magic” bekoor

    “Moving Magic”, die 2022 dansproduksie van Hoërskool Waterkloof se Dansakademie, het van Woensdag 25 Mei tot Sondag 29 Mei in die Staatsteater plaasgevind. Verskillende dansgenres op ...
    Read More
  • Dans
    By Michelle Davids
    1st Jun 2022
    132
    0

    Laerskool Goedehoop dansers gekies vir Mpumalanga Dansspan

    Dans Mpumalangaspan Waldt van Niekerk, Chanel Grobler, Christiaan Hartzer, JR J van Vuuren, Lairain van Zyl, Melandie Faber
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    1st Jun 2022
    178
    0

    LS Goedehoop Dansers haal Mpumalangaspan

    Baie geluk aan die volgende dansers van Laerskool Goedehoop wat gekies is vir die Dans Mpumalangaspan! Christiaan Hartzer Larain van Zyl Melandie Faber Waldt van Niekerk ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    31st May 2022
    138
    0

    Laerskool Kruinpark leerders verwerf Mpumalanga kleure vir Dans

    Twee leerders van Laerskool Kruinpark, Lianke Obermeyer en Amily Obermeyer, het Mpumalanga kleure verwerf by die Solo Dance School Sport en deurgedring na die IDT’s (SA’s).
    Read More
  • Dans
    By Jess Theart
    31st May 2022
    133
    0

    Erries dans eerste plekke los by Extreme Dance Challenge

    Op Saterdag 21 Mei het twee Erries deelgeneem aan die “Extreme Dance Challenge”. Alné Olsen, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, behaal 91% vir haar solo ...
    Read More
  • Dans
    By Jess Theart
    30th May 2022
    248
    0

    Laerskool Secunda dansers verwerf Mpumalanga kleure

    Geluk aan die volgende dansers van Laerskool Secunda wat hulle Mpumalanga kleure verwerf het in dans en deurdring na die Interprovinsiale toernooi. Jay’D-Lee Arendse Mpume Nkosi ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    26th May 2022
    139
    0

    Bethlehem Voortrekker dansers presteer

    Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker het op 13 Mei 2022 deelgeneem aan Vrystaat Dans te Oppenheimer Theatre in Welkom en uitsonderlike presatasies behaal. Hiermee die ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    19th May 2022
    125
    0

    Morgenzon Landbou Akademie netbalspeelster haal Mpumalanga-span

    Anke Swart van Morgenzon Landbou Akademie het Saterdag Distrik kompetisie gedans sy verwerf haar Mpumalanga kleure en dring deur na Inter Distrik toe waar sy Mpumalanga ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    31st Mar 2022
    210
    0

    HS Ferdinand Postma leerder gekies vir SA dansspan wat in Spanje sal deelneem

    Mizelle Terreblanche, ‘n graad 12 leerder van Ferdinand Postma Hoërskool, het deelgeneem aan die Dance World Cup kompetisie in Pretoria verlede week Dinsdag, Donderdag en Vrydag. ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    18th Mar 2022
    339
    0

    Laerskool Hugo Rust ballerinas dans toekennings los

    Baie geluk aan Laerskool Hugo Rust ballerinas van die  “Royal Academy of Dance”  met hulle balleteksamen se  uitslae. Kirsten Lamprecht (Meriete) Beula Serdyn (Meriete) Lise Malan ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    16th Mar 2022
    232
    0

    Laerskool Goedehoop dansliga uitslae

    Dansliga uitslae vir byeenkoms gehou op Vrydag, 11 Maart 2022 teen Laerskool Oranjegloed. Rhythm & Movement 7 & Onder (Vlak 1) Dogters Kenzie Gouws – 2de ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    15th Mar 2022
    159
    0

    Hoërskool Witteberg leerder presteer aan Dance World Cup

    Elene Rautenbach, `n Graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg, het onlangs aan die Dance World Cup deelgeneem en die volgende prestasies los gedans. 2e Plek in ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    4th Nov 2021
    892
    0

    Hoërskool Zwartkop dans hul weg oop na roem

    Saam met die lente seisoen, sien ons gewoonlik ‘n nuwe huppel in almal se stap. By die Dansakademie was ‘n huppel glad nie gering nie.   ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    27th Oct 2021
    196
    0

    Primêre Skool Naudeville danser kwalifiseer vir die ‘Stars of the Universe’

    Jamey-Leigh Prinsloo van Primêre Skool Naudeville het deelgeneem as deel van die Vrystaatspan by die Talent Africa Nationals 22-24 Oktober 2021. Sy kwalifiseer vir Stars of ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    21st Oct 2021
    430
    0

    Amajuba Hoërskool Fase 1 leerders leer ‘n groepdans

    Amajuba Hoërskool Fase 1  leerders het ‘n groepdans geleer op die lied “Halleluya”.  
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    18th Oct 2021
    396
    0

    HS Roberston dansers presteer by die “SA Championships of Performing Arts”

    Baie geluk aan die volgende 3 leerders van Hoërskool Robertson wat die vakansie deelgeneem het aan die South African Championships of Performing Arts in Rustenburg waar ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    11th Oct 2021
    243
    0

    Welkom Volkskool danser presteer

    Welkom Volkskool leerder Candice Kleynhans-Bellringer,  Gr 7, het die naweek deelgeneem aan die ULTIMATE SUMMER Freestyle Dans Kompetisie in Bloemfontein by Bobbiespark: Sy behaal: 7de plek ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    30th Sep 2021
    405
    0

    Laerskool Goedehoop dansers presteer tydens die Interprovinsiale Toernooi

    Baie geluk aan Laerskool Goedehoop se dansers wat uitstekende uitslae behaal het tydens die Interprovinsiale Toernooi. PERFORMING ARTS Dogters 9 en onder: Larochelle Schäde – 3de ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    10th Sep 2021
    460
    0

    HS Nylstroom dansers presteer by die Limpopo Amateur Dansfees

    Leerders van Hoërskool Nylstroom het onlangs aan die Limpopo Amateur Dansfees deelgeneem. Nege dansskole van regoor Limpopo het hul danspassies gewys. In die kategorie vir klein ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    6th Sep 2021
    377
    0

    Welkom Volkskool leerder presteer in dans

    Henze du Preez, Graad 7 leerling van Welkom Volkskool, het aan 2 Dans Kompetisies die naweek deelgeneem en het die volgende prestasies ontvang.   Vrydag-27 Augustus ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    3rd Sep 2021
    356
    0

    Welkom Volkskool leerder presteer by die “Freestyle” dans kompetisies

    Candice Kleynhans-Bellringer,  Gr 7 leerling van Welkom Volkskool, het Vrydag 27 Augustus deelgeneem aan die Freestate Closed Provincial Freestyle Dance Competition en Saterdag 28 Augustus aan ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    24th Aug 2021
    264
    0

    LS Kenmare danser presteer tydens die SADTA Eisteddfod

    Acrobatic Sport Central Gauteng .Baie geluk aan Laroché de Villiers van Laerskool Kenmare wat gekwalifiseer het vir haar Central Gauteng AFSA Federation Colours for Acrobatic Dance ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    19th Aug 2021
    534
    0

    Laerskool Grens se dansers presteer

    Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Grens met hulle uitstekende dans prestasies. Miandi Wittstock:  Royal Academy of Dance Grade 4 – Distinction South African ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    18th Aug 2021
    576
    0

    LS Vorentoe danser gekies om Wes-Kaap te verteenwoordig

    Jané Marais van Laerskool Vorentoe is gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordig by die interprovinsiale kompetisie vir Akrobatiese Dans (Acrobats). Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    18th Aug 2021
    579
    0

    Laerskool Nylstroom leerders presteer in dans

    Op Saterdag 8 Mei het Laerskool Nylstroom leerders Martelize Bloem (Gr.6) en Renette v.d. Merwe (Gr.4) deelgeneem aan die Dance World Cup Qualifier by Lewende Woord ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    13th Aug 2021
    632
    0

    Goudveld Hoërskool leerder presteer in dans

    Baie geluk aan Mekyli du Plessis wat aan die Talent Africa kompetisie deelgeneem het. Hierdie was haar 1ste kompetisie en sy dans nog nie eens ‘n ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    13th Aug 2021
    261
    0

    HTS Middelburg danser presteer by die SA Kampioenskappe

    Anchen Bezuidenhout van HTS Middelburg het aan die SA Dance Festival Championships, wat in Pretoria plaasgevind het, deelgeneem. Sy het in totaal aan 10 danse deelgeneem ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    12th Aug 2021
    705
    0

    Hoërskool Hermanus se dansers presteer

    Leerders van Hoërskool Hermanus het deelgeneem aan ‘n dansdemonstrasie van ballet, kontemporêr/jazz, hip hop en klopdans. Die opelug-geleentheid het geskied op die sportveld waar die pawiljoen ...
    Read More
  • Dans
    By Andreneza Damonse
    6th Aug 2021
    816
    0

    Hoërskool Bredasdorp dansgroep behaal uitstekende uitslae

    Die Hoërskool Bredasdorp  se dansgroepe het uitstekende uitslae behaal by die onlangse Wes-Kaap Danseisteddfod.  Baie dankie aan hul bekwame instrukteur, mnr Marlon Olivier.  Hierdie uitmuntende prestasies ...
    Read More
  • Dans
    By Andreneza Damonse
    5th Aug 2021
    561
    0

    Hoërskool Stellenbosch leerder presteer by Celebration of Dance

    “Celebration of Dance” is ‘n danskompetisie wat elke drie jaar plaasvind. Dansers van verskillende dansskole kompeteer vir twee weke in verskeie dansstyle teen mekaar. Die tipe ...
    Read More
  • Dans
    By Karien Frans
    26th Jul 2021
    438
    0

    Hoërskool Waterkloof danser presteer in “Dans in jou Taal” kompetisie

    Tamia Stanczyk in gr. 8 het onlangs aan kykNET se “Dans in jou Taal” se solo-afdeling deelgeneem en het na verskeie uitdunrondtes, waar sy ook as ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    16th Jul 2021
    531
    0

    Laerskool Goedehoop dansers gekies vir Mpumalanga span

    Die volgende dansers van Laerskool Goedehoop is tydens die Solo Dans Skolesport se Distriksbyeenkoms gekies vir die Mpumalanga-span. Emma Du Plessis Llené Van Jaarsveld Melandie Faber ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    12th Jul 2021
    592
    0

    LS Standerton leerders presteer by die 2021 Interprovinsiale akrobatiese danse

    Laerskool Standerton is baie trots op die leerders wat deelgeneem het aan die Interprovinsiale akrobatiese danse. Level 1:  Jyoti Daya 8ste 7.34 uit 8.0 Elzé Baker ...
    Read More
  • Dans
    By Charl Paulse
    14th Jun 2021
    516
    0

    Laerskool Stulting leerders presteer by die 2021 “Friendly City Dance Festival”

    Twee van Laerskool Stulting se leerders, Amé Spangenberg en Lilly Mountfort, het onlangs aan die Friendly City Dance Festival in PE deelgeneem. Amé het goud vir ...
    Read More
  • Dans
    By Andreneza Damonse
    11th Jun 2021
    307
    0

    Laerskool Hugo Rust danser presteer

    Laerskool Hugo Rust leerder Lelanie Steenkamp (9 jaar) het aan ‘n virtuele, internasionale danskompetisie, “Talent America”, deelgeneem. Die beoordeling het in New York plaasgevind en sy ...
    Read More
  • Dans
    By Andreneza Damonse
    11th Jun 2021
    325
    0

    Koppie Alleen Primêre Skool neem deel aan Talent Africa

    Baie geluk aan Laché Dressler van Koppie Alleen Primêre Skool wat twee goue diplomas gekry het tydens haar deelname in Talent Africa. Laché gaan in Oktober ...
    Read More
1 2 3 4

SUBSCRIBE TO OUR NEWSLETTER

 
Close
Subscribed to Regions
 
Mailigen Email Marketing
* Required fields
 

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© Awsum News.

Subscribe to our newsletter

 
Close
Subscribed to Regions
 
Mailigen Email Marketing
* Required fields
 

Follow us

Join Us on Facebook

  • Pretoria East
  • Pretoria North/Moot
  • Centurion
  • Joburg South
  • Joburg East
  • West Rand
  • Johannesburg
  • Vaal Driehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Natal
  • South Coast
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Lowveld
  • Highveld
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • E-Edition
  • Mobile App for Schools
  • Advertise with us
This website was designed and developed by Semantica Digital
betebet
betebet giriş

psikolog

Send this to a friend