Hoërskool Die Wilgers rugby domineer die 2022 BBRU-Stadsbeker
Dit is hoe rugbywenners lyk! Baie geluk manne met julle amptelike status as BBRU Stadsbekerkampioene.
- Wilgers 0/14 vs Curro Hazeldean – 8-0
- Wilgers 0/15 vs Erasmus – 7-12
- Wilgers 0/16 vs Erasmus – 25-13
- Wilgers 2de vs HTS Tuine – 18-18 (Wilgers wen omdat hulle die eerste drie gedruk het)
- Wilgers White Sharks vs CR Swart – 33-25
Baie sterkte met Saterdag se Noordvaal (voorheeld Beeldtrofee en Virsekerbeker) se uitspeelwedstryd op Wilgiebodem.