Hoërskool Zwartkop leerder op pad na Frankryk
Hoërskool Zwartkop leerder op pad na Frankryk. Luhann Groenewald, Hoërskool Zwartkop se squash-sensasie, is Saterdag 6 Augustus op pad na Frankryk waar hy saam met die Suid-Afrikaanse o.19 span aan die o.19 Wêreld Squash Kampioenskappe gaan deelneem.