Tag: Bloedskenking
-
Welkom Volkskool skenk bloed
Welkom Volkskool het op 31 Augustus `n baie suksesvolle Bloedskenk by die skool aangebied. Baie dankie aan elke skenker. -
Hoërskool Volksrust skenk bloed
Volkies skenk bloed Weereens het Volkies sy deel bygedra met ‘n rekord aantal leerlinge wat bloed geskenk het. Ons glo, so maak ons ‘n verskil aan ... -
Paul Roos Gimnasium weet bloedskenking maak ‘n verskil
Met die afskop van die skooljaar het die Paul Roos Gimnasium-leerlinge weer ’n geleentheid gehad om bloed te skenk. Die Graad 10- tot 12- leerlinge wat ouer ... -
Paul Roos Gimnasium se bloed is maroen
Na ‘n lang wag, kon die Paul Roos Gimnasium-leerders onlangs weer bloedskenk. Ons is baie trots op die 57 eenhede wat geskenk is, waarvan 40 nuwe ... -
Volkskool Welkom hou Bloedskenk-kliniek in samewerking met die Bloedbank
Volkskool Welkom het ‘n Bloedskenk-kliniek in samewerking met die Bloedbank op 2 Maart 2020 gehou. 16 eenhede bloed is ingesamel! -
Hoërskool Upington rugbyspelers doen hul deel en skenk bloed
Hoërskool Upington se 0.19 rugby spelers het hul deel gedoen en bloed geskenk. Die manne was bang, maar het nogsteeds gesit. Welgedaan manne! Uppies is trots ... -
Laerskool Rustenburg skenk bloed
Laerskool Rustenburg se ouers en personeel is gereelde bloedskenkers en dra telkemale 100de eenhede bloed by tydens die bloedskenksessies wat by die skool gehuisves word. Dankie ... -
Welkom Volkskool skenk bloed
Die Volkies het ‘n bloedskenk-kliniek by die skool gehou om die Bloedbank te help met hul voorraad vir die Kersseisoen. Baie dankie vir al die ondersteuning. -
Hoërskool Aliwal Noord gee om
Op die 14de Augustus 2019, het Hoërskool Aliwal Noord hulle eie bloedskenk dag gehou. Alies leer van jongs af om by te dra tot ‘n gesonde ... -
Hoerskool Grens-leerders help om lewens te red
Hier is n paar fotos van die bloedskenk dag. -
HTS Drostdy wen die ‘Battle of the Blood’ bloedskenk kompetisie
Die Wes-Kaap Bloeddiens het Opvoedkundige instansies uitgenooi om mekaar uit te daag om te sien wie kan die meeste eenhede bloed skenk. Hierdie jaarlikse veldtog getiteld ...