Dié atleet is Hoërskool Zwartkop se goue hoop
Dié atleet is Hoërskool Zwartkop se goue hoop. Divan Vlok in graad 12, vertrek einde Julie na Cali in Colombia, waar hy aan die Wêreld Junior Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Die kampioenskappe vind vanaf 1 tot 8 Augustus plaas en Divan sal Suid-Afrika in die 4 x 400m aflos verteenwoordig.